lyrics free lyrics music and lyrics music lyrics song lyrics songs lyrics love lyrics music & lyrics rehab lyrics

 
There are 6 visitors online

Browse Artists
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
0
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Tags
 
 
 
   
 

Title: Dodedans

 

Artist: Amanda Strydom

 

Album: Unknown

  View: 358
   
  Ek het drie keer met die dood gewals
Met my arms om haar koue hals
En drie keer in haar oë gekyk
Sy't skalks gelag, so mooi gelyk
Sy't eers met my getiekiedraai
My kop was dronk en lig
En toe ek eindelik wakkerskrik
Uitasem en verlig
Was ek bly dat ek nog hier was
So bly dat ek wou voel
Hoe die môreson sy strale oor my moeë lyf kon spoel

Refrein:
Maar by elke stasie langs die pad
As dit stil word in die nag
Hoor ek hoe sy veraf neurie
En weet ek dat sy wag
Haar stem maak my so lomerig
Sy sus my aan die slaap
Met die wiegelied waarmee sy daagliks duisendes laat gaap
Doedoe baba doedoe
Maak jou engel-ogies toe
Hier by ons kan jy nooit seerkry
Hier by ons is jy vry

Die tweede keer was wonderlik
Sy draai en swaai my deur die lug
Omhels my met 'n koue mond
En gooi my oor die maan se rug
Kom saam met my deur die vallei
Ek weet jy wil - jy's myne
Jy't ver geloop en swaar gekry

Kom saam met my - jy's myne

Refrein:
Maar by elke stasie langs die pad
As dit stil word in die nag
Hoor ek hoe sy veraf neurie
En weet ek dat sy wag
Haar stem maak my so lomerig
Sy sus my aan die slaap
Met die wiegelied waarmee sy daagliks duisendes laat gaap
Doedoe baba doedoe
Maak jou engel-ogies toe
Hier by ons kan jy nooit seerkry
Hier by ons is jy vry

Die derde keer was manjifiek
Sy druk my teen haar silwer bors
Ek drink en drink so naarstiglik
Verlos my van die dors

En skielik staan jy voor my en red my uit die nood
Jy lig my uit die donker en gee my melk en brood
Jy hou voorlopig alles wat my bangmaak van my weg
Dis net jy wat al die drake by my poorte kan beveg
Ek lê by jou en proe jou mond dis warm en nat en teer
En ek weet sy wag geduldig vir die laaste pas de deux


 
  
 
Lyrics of Amanda Strydom
song
artist
album
view
Die Taal Van My Hart Amanda Strydom Unknown 30
Die Taal Van My Hart Amanda Strydom Unknown 30
Die Taal Van My Hart Amanda Strydom Unknown 30
Die Lied Van Ou Suid-Afrika Amanda Strydom Unknown 76
Dodedans Amanda Strydom Unknown 358
 
Lyrics Random
song artist album view
Maldito El Tiempo Alexandre Pires Unknown 9
Piranha Tripping Daisy Various songs / Unsorted 28
GENOCIDE Offspring Unknown 26
The Days of the Phoenix AFI The Art of Drowning 12
SOUL KITCHEN The Doors Unknown 10
Lietus Aktoriu Trio Unknown 46
4 Alarm Blaze M.O.P. First Family For Life 13
Wherever I May Roam Metallica/San Francisco Symphony S & M (Disc. 2) 6
Bag Da Biscuit (Basement Mix) Saukrates The Underground Tapes Limited Vinyl EP 5
SINCE THE CREATION Samael Unknown 7
Ti i ja Academia Unknown 58
Everybodys Trying To Be My Baby Beatles Beatles For Sale 9
 
ADS


Copyright © 2010 BiglyricZ.com | All rights reserved. | Contact - tsbwebmaster@gmail.com